’n Storie oor gewone mense en hulle grootpraat-regering

BULLETIN

’n Storie oor gewone mense en hulle grootpraat-regering

NUUSBULLETIN: 23 JUNIE 2020

KOM ons praat vanoggend oor 'n regering en sy mense.

'n Paar weke gelede ry ek deur die lieflike Oos-Kaapse winter met sy rapuisbosse en plate wit wintergras. Net anderkant Komani (die ou Queenstown), vat ’n mens ’n steil bult en dan tuimel jy af tussen aalwyne en bokke en beeste en huisies so ver as wat die oog kan sien.  

Maande gelede, toe hierdie provinsie nog gedink het die pandemie is 'n skim en gebeur net met ryk mense wat oorsee vlieg, het die virus stilletjies hier by Bankies ingesluip nadat twee broers 'n begrafnis elders in die provinsie gaan bywoon het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X