Sonder ANC-selfondersoek gaan ons nie uit hierdie moeras kom nie

BULLETIN

Sonder ANC-selfondersoek gaan ons nie uit hierdie moeras kom nie

NUUSBULLETIN: 29 JUNIE 2020

  • 29 Junie 2020
  • Daagliks
  • 2 min om te lees

Goeiedag

HIER is ’n paar brokkies wat die laaste paar dae in my kop bly sit het:

Eers dié van die goewerneur van die Reserwebank, Lesetja Kganyago. Die laaste dekade was die swakste in terme van ekonomiese groei tot nog toe. Suid-Afrikaners het sedert 2013 ál armer geword. In 1960 was Suid-Afrikaanse inkomstes 128% groter as dié in Brasilië; vandag is dit 65%, sê hy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.