Die stigma van die Covid-versigtiges

BULLETIN

Die stigma van die Covid-versigtiges

NUUSBULLETIN: 7 JULIE 2020

Goeiedag

Ek wou oor iets anders as Covid-19 skryf hierdie week, want ek bespeur 'n geweldige tamheid onder byna almal wat ek ken. Daar is vrees, (irritasie), eensaamheid ( irritasie), bekommernis (irritasie), woede (irritasie).

Ek ervaar dit onder my eie vriende en kennisse, maar ook in my interaksies met lesers. Dit is asof die lang, swaar skadu van hierdie siekte ons almal se wind nou so uitgeslaan het dat ons net 'n bietjie wil asem skep deur te maak asof dit nie regtig gebeur nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X