Ek is vír Black Lives Matter en téén plaasmoorde

BULLETIN

Ek is vír Black Lives Matter en téén plaasmoorde

NUUSBULLETIN: 13 JULIE 2020

JA, maar wat van plaasmoorde? Hoekom sê jy niks van plaasmoorde nie?

As ek (en nie net ek nie) op sosiale media of in ’n radio-onderhoud oor die stand van die ekonomie, oor korrupsie, oor die absurditeite van die staat van inperking, oor Eskom of oor rassisme kla, kan jy seker weet ’n hele klomp mense gaan dít vir my vra.

Dis ’n bietjie soos sommige mense wat dink hulle moet eers die DA afskryf en beledig voor hulle die reg het om die ANC te kritiseer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.