Die eiers is aan die breek, kom ons maak maar ’n omelet

BULLETIN

Die eiers is aan die breek, kom ons maak maar ’n omelet

NUUSBULLETIN: 3 AUGUSTUS 2020

EK het ’n hele paar goeie Suid-Afrikaners in ’n depressie in geskryf die laaste weke met my donker vooruitsigte vir pres. Cyril Ramaphosa en die regerende ANC. (’n Paar lesers het selfs gekla Vrye Weekblad het “regs” geword.)

Ek is jammer, maar daar’s nie veel sonskynnuus in ons republiek nie. Selfs optimiste soos ek moet die feit aanvaar dat Covid-19 ons mense hard geslaan het, dat die ekonomie aan flarde is en ons deur ’n klomp vrotsige politici geregeer word.

Maar daar’s ’n verskil, ’n groot verskil, tussen terneergedruk wees oor die stand van die nasie en om pessimisties oor die lewe self te wees...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X