Ja-nee, die slegste gebeur nooit hier nie ...

BULLETIN

Ja-nee, die slegste gebeur nooit hier nie ...

NUUSBULLETIN: 17 AUGUSTUS 2020

DIE ou cliché, die slegste gebeur nooit in Suid-Afrika nie, is weer van toepassing.

Vyf maande gelede het ek stilletjies gewonder of Suid-Afrika die Covid-19-pandemie in een stuk sou oorleef.

Daar was donker voorspellings van wydverspreide onstabiliteit, weghol-hongersnood, meer as 50,000 sterftes en die ineenstorting van staatshospitale...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X