Die Groot Britse tender-orgie

BULLETIN

Die Groot Britse tender-orgie

NUUSBULLETIN: 3 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre

'n Covid-regeringskontrak van skraps onder 'n biljoen rand vir die verskaffing van handontsmettingsmiddel is toegestaan aan 'n rustende maatskappy sonder dat daar 'n mededingende tenderproses was. In 'n ander Covid-kontrak van oor die R8 biljoen werk 'n enkele beskermende oorpak bykans R19,000 uit.

En dan is daar vrae oor die geskiktheid van maskers wat van Ayanda Capital ('n stigterslid is die Suid-Afrikaner Nathan Engelbrecht) aangeskaf is nadat 'n regeringsadviseur die kontrak van oor die R5 biljoen beding het. Boonop is Covid-kontrakte van oor die £4 biljoen na bewering toegeken aan maatskappye wat bande het met prominente Tories. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.