Vooroordeel: Onbekend is inderdaad onbemind

BULLETIN

Vooroordeel: Onbekend is inderdaad onbemind

NUUSBULLETIN: 7 SEPTEMBER 2020

WAT is die wortels van vooroordeel en rassisme?

Die kort antwoord is: ’n gebrek aan kontak tussen mense.

Dit klink erg simplisties, maar daar is goeie getuienis daarvoor. Dit is die moeite werd om dit verder te ontgin; vir ons hier aan die suidpunt van Afrika, maar ook vir gepolariseerde gemeenskappe soos dié in Amerika...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X