Meer geluk as wysheid

BULLETIN

Meer geluk as wysheid

NUUSBULLETIN: 16 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre!

Daar is minder as twee weke oor voor die groot trek na die industriële ruimte in die Kaapse middestad waarop huiskoop tydens inperking (https://www.vryeweekblad.com/ekonomie-en-geldsake/2020-05-14-huiskoop-tydens-inperking-videotoere-blindkoop-en-die-corona-afslag/) uiteindelik afgeloop het. Gegewe dat die vorige eiendom met huisraad en al van die hand gesit is, was dit tot verlede week net ons twee, die twee rooi retro stoele wat hier in Simonstad op die sypaadjie aangeskaf is, en die dubbele kookplaat wat ons beplan om by Makro te koop en wat vir ’n stoof moet instaan terwyl ons spaar vir ’n kombuis.

Mens kon trouens die hele trek in ’n groterige motor laai, totdat die soektog na ’n tafel (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2020-06-09-maaltafels-teen-die-afsondering/) op Gumtree gaan draai het. Kort daarna moes ek Shamieg Ryklief bel en ’n kwotasie aanvra vir meubelvervoer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.