’n Polaroidfoto van die Zuma-fiasko

BULLETIN

’n Polaroidfoto van die Zuma-fiasko

NUUSBULLETIN: 28 SEPTEMBER 2020

EK het in my lang loopbaan al vele keer met skelm en/of onbekwame politici te make gehad, en as ek ’n sent kon kry vir elke politieke leuen wat ek al gehoor het, sou ek Jacob Zuma se Nkandla-kompleks kon koop en aftree.

Maar selfs mý mond het Vrydag oopgehang terwyl ek na Mosebenzi Zwane se getuienis voor die Zondo-kommissie geluister het.

Zwane is die posterboy van wat eens die Zuma-empire was en sy getuienis voor Zondo ’n polaroidfoto van hoe die land tydens Zuma se bewind van nege jaar regeer is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.