Aangaande die onbeteuelde natuur en rampe in die tuin

BULLETIN

Aangaande die onbeteuelde natuur en rampe in die tuin

NUUSBULLETIN: 30 SEPTEMBER 2020

Goeiemôre!

Op skool was daar ’n meisie genaamd Aletta wat van ’n verhoogloopbaan gedroom het. Sy was aangelê vir komedie, en elke jaar by die verskeidenheidskonsert het die gehoor uitgesien na Aletta se monoloog waarvan ons mettertyd almal die woorde uit ons kop geken het.  

Aletta se pronkstuk het gegaan oor ’n meisie wie se vals wimpers wegraak terwyl sy haar vir ’n afspraak mooimaak. Wanneer haar kêrel opdaag, skrik sy haar flou vir ’n “spinnekop” en wanneer die spinnekop ’n paar wimpers blyk te wees, ontken sy dat hulle aan haar behoort...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.