Laat vrouestemme bulder

BULLETIN

Laat vrouestemme bulder

NUUSBULLETIN: 1 OKTOBER 2020

EK voel meer gereeld as wat ek sou wou erken aan my eie bas hoe my stem minder tel. Hoe vroue se deskundigheid moet terugstaan vir 'n man wat beter weet. Ek bedoel “beter". Ek sien hoe administratiewe takies in die huis, in die werkplek en by sosiale geleenthede outomaties na vroue verskuif, want mans is besig met belangrike sake. Ek bedoel “belangrik".

En daar het pas weer 'n verslag verskyn wat dit bevestig: Vroue se stemme word net nie gehoor nie. 

Die verslag (https://www.iwmf.org/wp-content/uploads/2020/09/2020.09.16-FULL-COVID-REPORT.pdf), wat deur die Bill en Melinda Gates-stigting aangevra is, het gekyk na hoeveel vrouestemme gehoor is in beriggewing oor die coronapandemie in ses lande (Suid-Afrika, Brittanje, die VSA, Kenia, Nigerië en Indië) en het aangedui dat elke vrou se stem in nuusdekking oor die pandemie deur minstens drie mans gedoof is.  ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.