’n Ererol vir die eerlikes

BULLETIN

’n Ererol vir die eerlikes

NUUSBULLETIN: 5 OKTOBER 2020

FLUITJIEBLASERS en eerlike wetstoepassers is Suid-Afrika se beste hoop om te keer dat die kultuur van korrupsie so deel van die kultuur word dat dit as normaal beskou begin word.

Dié mense is ons werklike helde, en ons moet daadwerklik meer doen om hulle erkenning te gee en te beskerm. Ons behoort ’n ererol van eerlikes op te stel en dit wyd te publiseer.

Die Zuma-jare was sleg vir ons openbare moraliteit en vir aanspreeklikheid. Ons het ál nader aan die geselskap van erge korrupte state soos die DRK, Colombië, Rusland en Mexiko begin beweeg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X