Oor krapperige sake soos aambeie, kommentaarblertse en trolle

BULLETIN

Oor krapperige sake soos aambeie, kommentaarblertse en trolle

NUUSBULLETIN: 8 OKTOBER 2020

Goeiemôre

Hier by Vrye Weekblad weet ons al dat ons soos parate eekhorings moet regsit vir die stortvloed kommentaar op sosiale media wanneer ons 'n artikel oor die Amerikaanse presidensiële verkiesings het. Of selfs net die naam Donald Trump in 'n opskrif.

Dis nie asof Die Donald Afrikaans kan lees nie. (Ons weet ook nie hoeveel Engels, buiten Twitter, hy lees nie.) En kom ons wees nou maar baie eerlik met mekaar: Facebook-gevegte gaan geensins 'n verskil maak aan die verkiesingsuitslag derduisende kilometers weg nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.