Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

BULLETIN

Saterdag se stories | Ses binne 60 minute

NUUSBULLETIN: 17 OKTOBER 2020

Goeiemôre

Dit is 'n heerlike oggend hier in die Oos-Kaap. Ek is op die plaas en kyk hoe die son oor die berg aangekruip kom. Die water kook amper op die stoof. Vanoggend drink ek koffie met kondensmelk. En dan gaan ek die laaste paar artikels in vryeweekblad.com deurwerk waarby ek nie gister uitgekom het nie. 

Dit is so 'n lekker uitgawe dat ek weer gaan sukkel om net ses stories aan te beveel, so as jy tyd het vir baie lees, sal hierdie skakel (https://www.vryeweekblad.com/uitgawes/2020-10-16-vrydag-16-oktober-2020/) jou deurvat na die nuwe uitgawe (en ál die voriges is ook daar, so jy kan vir dae aanmekaar lees)...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X