Welkom by ons virtuele kuierplek, wat kan ons vir jou skink?

BULLETIN

Welkom by ons virtuele kuierplek, wat kan ons vir jou skink?

NUUSBULLETIN: 18 OKTOBER 2020

Goeiemôre!

Om al om die ander week skrywers te nooi om hulle dopstories met ons lesers te deel, soos deur my kuratorskap van ons nuwe #Dopbedonnerd (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2020-10-15-dopbedonnerd-nr-3--skink-drink-en-rinkink/)-rubriek genoodsaak, is soos om ’n klip in ’n bos te gooi. Dis meestal mense wat ek slegs verlangs of net deur Facebook ken, en wie weet of hulle nie dalk onder die baie Suid-Afrikaners tel wat deur ons komplekse geskiedenis met alkohol seergemaak is nie?

#Dopbedonnerd (https://www.vryeweekblad.com/lewenstyl-en-kos/2020-10-15-dopbedonnerd-nr-3--skink-drink-en-rinkink/) is bedoel om ’n viering te wees, ’n virtuele saamkuier en ook ’n geleentheid om die wynbedryf wat so swaargekry het tydens die staat van inperking, te ondersteun, maar drank breek ook soms lewens. Daarom probeer ek my hou by mense wat ek gereeld op die sosiale media met ’n glas wyn of iets sterkers in die hand gewaar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X