Die ken-van-sien-parade op die aanlyn promenade

BULLETIN

Die ken-van-sien-parade op die aanlyn promenade

NUUSBULLETIN: 21 OKTOBER 2020

Goeiemôre!

Tydens die eerste benoude weke van die inperking het ek nogal skerp verlang na ’n tydverdryf wat my al jare lank plesier verskaf, naamlik om mense dop te hou.

’n Koppie koffie en ’n tafel op die sypaadjie of naby die venster is al wat ek nodig het om ure lank besig te bly, maak nie saak in watter land nie. ’n Tou in die supermark of 'n geluier in druk verkeer is ook geleenthede om inligting oor die mensdom in te samel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X