Waarheid agterhaal g’n meer die leuen

BULLETIN

Waarheid agterhaal g’n meer die leuen

NUUSBULLETIN: 16 NOVEMBER 2020

Goeiemore

Ek het grootgeword met die gesegde “Al reis die leuen ook hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel.” In die jaar 2020 is ek nie meer so seker dat dit waar is nie.

Die respek vir feite, die primêre bousteen van gesonde openbare mening, is in die 21ste eeu toenemend aan die kwyn. En sonder 'n ingeligte openbare mening is demokrasie erg gebrekkig...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X