By #Boekbedonnerd is dit maskers-opsioneel

BULLETIN

By #Boekbedonnerd is dit maskers-opsioneel

NUUSBULLETIN: 22 NOVEMBER 2020

Goeiemôre!

As mens van geaardheid hokvas is, en as jou reeds bedenklike sosiale vaardighede in die grendeltyd verder verroes geraak het, moet dit ’n taamlik verleidelike gedoente wees wat jou by jou voordeur uitlok.

Een so ’n gedoente vroëer die week was die geleentheid om in Philadelphia met Karen Zoid te gaan gesels. Ek is ’n Afrikaanse-musiek-ignorant, en boonop was dit ’n taamlik holderstebolder uitstappie tussen twee sperdatums wat my in ’n Philadelphia-restaurant se pakkamer laat beland het, op soek na ’n notaboek. Tranerig van moegheid was ek toe ek Dinsdagaand tuiskom, darem met ’n verruklike lamskenkelpastei van die einste restaurant vir my aandete...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X