Dade moet gevolge hê of ons val uitmekaar

BULLETIN

Dade moet gevolge hê of ons val uitmekaar

NUUSBULLETIN: 23 NOVEMBER 2020

DAAR is 'n duur les te leer uit hoe verdraagsaam die owerhede (en die breër gemeenskap) die laaste dekade of so was met oënskynlik minder ernstige oortredings en uitsprake uit vrees dat dit politieke rimpelings sou veroorsaak.

Die mees blatante voorbeeld is dat die polisie verkies het om anderpad te kyk toe die EFF die winkels H&M en Clicks gevandaliseer het en die menseregtekommissie voetjie-voetjie met Julius Malema oor sy haatspraak gespeel het.

Dié optrede het die EFF sodanig in hulle kwaad gesterk dat hulle vandag vele sakeondernemings landwyd terroriseer en afdreig dat as hulle nie die EFF se opdragte nakom nie, daar “massa-optrede” teen hulle sal wees. Uit vrees buig maatskappye soos Clicks dan die knie voor die rooi berette, en die arrogansie word al erger...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.