Fifty Shades of Grey en die geheime slaggat-Banksy van die ...

Bulletin

Fifty Shades of Grey en die geheime slaggat-Banksy van die Oos-Kaap

NUUSBULLETIN: 24 NOVEMBER 2020

Goeiemôre

'n Paar jaar gelede was daar 'n meem wat selfs vir my laat lag het – 'n foto van 'n gelapte Suid-Afrikaanse teerpad met die onderskrif: “Fifty Shades of Grey". Dit was natuurlik 'n verwysing  na die hygroman wat in daardie stadium 'n blitsverkoper was.

Waar swak munisipale dienslewering in 2011 nog 'n bietjie snaaks was, is dit nou genormaliseer. In so 'n mate dat mense hier in ons geweste al hoe meer net goed self doen, en maar dubbel betaal. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X