Tussen die vermoets en die vermoenies van ongeletterdes en vroue ...

BULLETIN

Tussen die vermoets en die vermoenies van ongeletterdes en vroue soos perskes

NUUSBULLETIN: 26 NOVEMBER 2020

Môresê!

’n Hele klompie jare gelede het die plaaslike koerant in my destydse tuisdorp ’n storie gedra oor ’n projek om ongeletterde volwassenes te leer lees en skryf. Die opskrif daarby was:

“Ongeletterdes, hier’s jul kans!”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X