Die ondenkbaarheid van ’n Covid-Kersfees met bejaarde ouers

BULLETIN

Die ondenkbaarheid van ’n Covid-Kersfees met bejaarde ouers

NUUSBULLETIN: 1 DESEMBER 2020

Goeiemôre

Die laaste paar maande het my lewe, en ek dink seker die meeste van julle s'n ook, teruggekeer na 'n soort van normaal. My kind is weer by die skool. Ek het begin gaan waarheen ek moet, met masker en al die ander toebehore wat nou deel is van ons lewe. Dit is nie eens meer vir my moeite nie; dit is net hoe dit is. Ek saniteer selfs steeds ons kruideniersware en skoene, want dit het nou gewoonte geraak.

Ons kap aan, bewus van die virus, maar die lewe gaan aan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X