Nee, jy kan nie net sê wat jy wil nie

BULLETIN

Nee, jy kan nie net sê wat jy wil nie

NUUSBULLETIN: 3 DESEMBER 2020

Goeiemôre

Ons is almal vry om ons menings en idees uit te spreek sonder dat die regering kom inmeng. Maar as daardie menings en idees op haatspraak, persoonlike aanvalle, laster of diskriminasie neerkom, gaan jy jou vasloop in gevolge. 

Geen een van ons kan sê nét wat ons wil en dan skree “vryheid van spraak, vryheid van spraak" wanneer die dienders ons kom soek nie. Nie eens die Grondwet is aan die kant van die verbale boelies nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X