Die naweek is ’n wonderlike ding

BULLETIN

Die naweek is ’n wonderlike ding

NUUSBULLETIN: 13 DESEMBER 2020

  • 12 Desember 2020
  • Daagliks
  • 3 min om te lees

Goeiemôre!

Anneliese Burgess (https://www.vryeweekblad.com/authors/anneliese-burgess/) skryf verlede Sondag (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2020-12-06-spek-en-eiers-met-anneliese-burgess-hoe-rum-en-kruisement-jou-van-alles-kan-laat-vergeet/), en opnuut gister (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2020-12-12-saterdag-se-stories-ses-binne-60-minute/), dat Saterdag die heel beste dag van die week is. Hiermee het ek 'n appeltjie te skil, want dis duidelik soos daglig dat Vrydag, en nie Saterdag nie, die beste dag van die week is.

Dit werk só. Donderdagaand is saktyd by Vrye Weekblad. Baie hande werk saam om die nuwe uitgawe af te rond, soms om laat wakker te bly saam met iemand wie se storie nog moet klaarkom, en wanneer alles kant en klaar is, drink ons wyn of tee en daarna is dit Saterdag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.