Oor drink saam met die Engelse, 666 en nuut dink oor wat ...

BULLETIN

Oor drink saam met die Engelse, 666 en nuut dink oor wat slawerny vir ons kan doen

NUUSBULLETIN: 17 DESEMBER 2020

Môresê!

Een Januarie ’n hele klompie jare gelede is ek en ’n vriend op ’n enigiets-behalwe-die-kortste-en-maklikste-pad-motorfietstoer van Gauteng af see toe, en ons beland op ’n Vrydagmiddag in Dundee in KwaZulu-Natal.

Is julle ook hier vir môreoggend se gedenk-staptog van Isandlwana tot by Rourke’s Drift? vra iemand in die plaaslike hotel oor ’n bier. Dis mos hierdie naweek 120 jaar sedert die groot veldslag van die Anglo-Zoeloe-oorlog in 1879 .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X