Alleen in ’n pandemie

DONDERDAG MET HANLIE

Alleen in ’n pandemie

NUUSBRIEF: 21 JANUARIE 2021

DRIEUUR  die oggend skrik ek wakker. Die handdoek wat oor my kasdeur hang, lyk nes Death van die Terry Pratchett-boeke en ek kry sommer 'n paniekaanval. 

Die kat lê useless en slaap langs my, so ek staan maar op en soek na 'n wapen om die dood om drie-uur af te weer: Mr Min en 'n aansteker. 

Ek is nie regtig voorbereid om die druk van alleen bly in 'n pandemie af te weer nie. Ek is gewoond daaraan om altyd maar oukei te wees, en om nou te erken dat ek dalk nie heeltemal so oukei is nie, veral nie in die vroeë oggendure nie, is swaar...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.