10 Mei 2024

Vrye Denker

’n Duiwelsfees van teenstrydighede

MK wat baklei, koalisiekomplotte en -verbeeldingsvlugte . . . ontleders sukkel om die kristalbal vir 29 Mei te lees.

Vrye Denker

Hallo. My naam is Max. Ek is woke

Daar is nie meer libtards, verlooptes of linkse lieplappers nie. Hulle is sommer net woke. Wel, soort van.

Vrye Denker

Ek is progressief én konserwatief

Die wêreld is soveel interessanter as ons verby etikette kyk.

Nuus & Politiek

Drie stembriewe is ’n resep vir verwarring

Die stembriewe vir die verkiesing is ingewikkeld en gaan baie mense verwar.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Om van jouself afskeid te neem

In Suid-Afrika is daar reeds etlike Death Café's waar vreemdelinge met mekaar oor die dood praat.

Nuus & Politiek

Dan Kriek se nuwe avontuur

Landbou se witkop wysgeer vertel hoe dié bedryf inklusief gemaak kan word en mense se lewe kan verander.

Vrye Denker

Veldskool en die verlies van onskuld

Veldskool in die 1980's was ’n soort waterskeidingsoomblik, die eerste fases van ’n verlies van onskuld.

Vrye Denker

LBGTQIA+? Tel my in.

As 'n mens so lank aan die woord moet tik, is jy in elk geval deel daarvan.

Vrye Denker

’n Stemmery is deesdae soos mik-en-druk

Deur die oë van “gewone” mense lyk ons politici na die soort vir wie ons ons behoort te skaam.

Vrye Denker
Gratis

Limpopo se swart Jode wil net hier bly

In Limpopo woon 100 000 swart Jode wat nie Israel toe wil trek nie. Vir hulle is dit nie die Joodse tuisland nie.

VRYE TYD

Vrye Tyd

Boerta se tjoklitboks vol waarhede

Norme en standaarde in die Afrikaanse gemeenskap is nie wat jy dink dit is nie.

Vrye Tyd

Maklike maalvleis

'n Koreaanse spaghetti bolognaise, gevulde rooipepers en opgekikkerde brood.

Boeke

Om jou kastele in Spanje te sloop

Soms, onverwags, bars ’n digter deur jou skanse en oorrompel jou.

Boeke

Jazzy roman speel skaak met die leser

Don DeLillo se roman is dikker as 'n Bybel en het soveel wêreldgebeure sien kom.

Boeke

Deure waai oop na nuwe wêrelde

Dit het 13 jaar geneem voor Tan Twang Eng se derde boek verskyn het, maar dis die wag werd.

Boeke

Mr Ripley en ander sosiopate

Hierdie week se oes sluit in 'n sosiopaat se storie uit die perd se bek, al vyf Ripley-boeke en ’n Swiftie-kinderboek.