Van die eindronde van die Eurovision Song Contest tot Rotten Tomatoes se top-20-flieks, inkopiewenke vir 'n vale en rate vir tandpyn is op vandeesweek se radar.
Die eindronde van die Eurovision Song Contest 2024 vind môre in Malmö, Swede plaas. Daar was 37 inskrywings, met Luxemburg wat ná 31 jaar teruggekeer het en Roemenië wat gekies het om nie deel te neem nie. Die insluiting van Israel is met kritiek en protes begroet en organiseerders moes veiligheidsmaatreëls verskerp. Kyk op YouTube. (https://www.youtube.com/channel/UCRpjHHu8ivVWs73uxHlWwFA)
Tyla by die Met-gala..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
AGTERBLAD
Kyk, koop en luister saam met die Fomolistas
Van die eindronde van die Eurovision Song Contest tot Rotten Tomatoes se top-20-flieks, inkopiewenke vir 'n vale en rate vir tandpyn is op vandeesweek se radar.
Deel
Wat jy hierdie week wil weet
Die eindronde van die Eurovision Song Contest 2024 vind môre in Malmö, Swede plaas. Daar was 37 inskrywings, met Luxemburg wat ná 31 jaar teruggekeer het en Roemenië wat gekies het om nie deel te neem nie. Die insluiting van Israel is met kritiek en protes begroet en organiseerders moes veiligheidsmaatreëls verskerp. Kyk op YouTube. (https://www.youtube.com/channel/UCRpjHHu8ivVWs73uxHlWwFA)
Tyla by die Met-gala..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Maklike maalvleis
ChatGPT oorreed al beter as mense
LBGTQIA+? Tel my in.
15 vrae vir Rika Sennett-Borthwick
Boerta se tjoklitboks vol waarhede
Deel
-
Deel