15 vrae vir Rika Sennett-Borthwick

AGTERBLAD

15 vrae vir Rika Sennett-Borthwick

Ná meer as 65 teaterproduksies en sedert die 1970's 'n bekende gesig in rolprente en op TV, is sy steeds een van Suid-Afrika se mees geliefde akteurs. Wie onthou nog vir Snip en Rissiepit? LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.

1. Wat lees jy eerste ding elke oggend?

Een van Carel Anthonissen se meditasiegedagtes en ook gedigte: van Mary Oliver. Probeer my kop skoon kry voor die dag oorneem.

2. Wat is die beste boek wat jy die afgelope jaar gelees het?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.