Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
AGTERBLAD
15 vrae vir Josie Borain
Suid-Afrika se eerste supermodel, wat al saam met groot name soos Bruce Weber, Ralph Lauren en Calvin Klein gewerk het, woon nou in Vermaaklikheid waar sy haar koffiewinkel oor naweke bestuur en besprekings vir hulle vakansiehut op die oewer van die Duiwenhoksrivier neem. LAUREEN ROSSOUW vra die vrae.
Deel
1. Wat lees jy elke oggend eerste ding?
Ek doen Wordle en daarna Duolingo in Japannees.
2. Waarna luister jy in jou kar?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die dobbelgeld wat vir sport betaal
Kom ons hoor ál Suid-Afrika se stories
15 + 5 vrae vir Danie Marais
15 + 6 vrae vir Piet Croucamp
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.