Boerta se tjoklitboks vol waarhede

RUBRIEK

Boerta se tjoklitboks vol waarhede

Norme en standaarde in die Afrikaanse gemeenskap is nie wat jy dink dit is nie, skryf JAN WOLMARANS.

OM in ander mense se privaatgoed rond te krap is bose sonde, maar ook gesonde politiek en deeglike joernalistiek en daarom loer ek nou gou suutjies in Boerta se gestrikte ou tjoklitboks vol persoonlike dokumente wat sy so hoog bo-op haar kamerkas wegsteek. 

Ek soek dringend na bewyse van haar ware identiteit en ek wil veral weet of sy regtig 'n graad in sosiologie op Potjiestroom raakgesteek het. 

Ek krap op onheilige plekke in die boks rond terwyl sy nou stort en ja-wragtag, hier kry ek 'n derdejaarstaak oor Norme en Standaarde. Nogal. Ek lees angstig:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.