Maklike maalvleis

KOS

Maklike maalvleis

Erken nou maar dat maalvleis jou geheime wapen is en toor 'n magdom disse daarmee op, skryf LIENTJIE WESSELS.

MAALVLEIS is nou nie noodwendig 'n gourmet-bestanddeel nie en dalk moet ek nie hier bieg dat ek, soos almal, altyd 'n paar pakkies in die vrieskas het nie! Maar ek het wel en dit het my al verskeie kere gered as ek ná 'n lang dag vinnig plan moet maak. 

Ek maak altyd seker dat ek, benewens beesmaalvleis, ook vark- en soms ook hoendermaalvleis in die vrieskas het, want dit bied my soveel ekstra opsies.

Nou ja toe, ons het nou vasgestel dat almal daai voorraad maalvleis in die vrieskas het en daar is geen rede dat jy dieselfde ou spaghetti bolognaise of kerrie en rys hoef te maak nie. Eintlik is daar 'n magdom dinge om daarmee te doen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.