LBGTQIA+? Reken my in.

JY HOEF NIE TE PAN NIE

LBGTQIA+? Reken my in.

Hy tik nou immers al lank genoeg aan dié woord, skryf LOUIS DE VILLIERS.

ANDERDAG kuier ek so hard saam met tjommies dat ek skoon van ’n kroegstoel bliksem – ja, regtig – soos ek lag toe iemand homself ounag formeel aan ons voorstel as Dokter Swingelvanvoor*, om ’n deuntjie te versoek by die kroegtoonbank, onder die illusie dat sy M.B.Chb dit waarskynliker maak dat ons na hom wou luister.

Dr. Swingelvanvoor (*nie sy regte naam nie) het die arme eienaar van die kroeg daarna op sosiale media van disrespekvolle behandeling beskuldig.

Nou, as jy nie vir ’n gat gevat wil word nie, moet jy ook nie soos ene optree nie, is net my mening...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.