Die man wat die grens tussen mens en primaat uitgewis het

IN MEMORIAM

Die man wat die grens tussen mens en primaat uitgewis het

Die primatoloog en sosiale wetenskaplike Frans de Waal se afsterwe in Maart het min aandag ter plaatse getrek. HERMAN LATEGAN het gaan delf in De Waal se merkwaardige navorsing oor ons nefies en niggies – bobbejane, sjimpansees, kuifape en bonobo’s.

VELE mense het die verkeerde indrukke oor primate en beskou hulle as veglustig en eendimensioneel. Dit hang seker af ... die inwoners van die spogkusdorp Pringlebaai en omtrekke het onlangs teen hans- en wilde bobbejane geprotesteer.

Nietemin, die dierkundige Frans de Waal het eendag twee sjimpansees verwoed sien baklei en daarna aanskou hoe hulle bladskud, mekaar omhels en selfs soen. Hy was verstom.

Dit het nie by die stereotipiese uitbeeldings deur dierkundiges, leke en die pers ingepas nie. Het primate emosionele dimensies waarvan ons (dalk doelbewus) niks weet nie?   ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.