Is kink nog kinky? Die kinkels in poli-kink-partytjies

'N VAINILLA BY 'N KINK-PARTYTJIE

Is kink nog kinky? Die kinkels in poli-kink-partytjies

CELESTE THERON was nie bloot net nuuskierig toe sy besluit het om 'n kink-partytjie by te woon nie.

“Maar vannag, goed dan, laat ons gemasker feesvier, gemasker speel, onverleë: Kom laat ons liefhê, huil en mense wees, môre begin ʼn nuwe millennium, môre begin alles opnuut, maar sonder my en jou.”

– Andre P Brink, Orgie

OP 'n punt het ek my oë begin rol vir elke harnas op die straat, by alle paarties in die Kaap. We get it, jy is deel van 'n sexy subkultuur, maar die subtiele ondertone van die gebondenheid van bondage het vir my verlore gegaan in die alledaagsheid van vandag se BDSM-kultuur...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.