Poliamorie: om veelvuldig lief te hê

EK IS LIEF VIR JOU EN VIR JOU

Poliamorie: om veelvuldig lief te hê

Is dit moontlik om met meer as een persoon – op alle vlakke van liefde en intimiteit – ’n lewe te bou, met die toestemming van alle betrokke partye? LYNNÉ SCHOEMAN het met lede van die poli-gemeenskap oor die uitdagings en wanopvattings van poliamorie gesels.

OP die oog af lyk dit na ’n doodgewone kroeggeselligheid in die Belgiese hoofstad. Maar die mense in hul laat 20's tot vroeë 60's wat vanaand by die Reënbooghuis in Brussel byeengekom het, het almal een ding gemeen: Hulle is óf poliamoreus óf hulle stel in poliamorie belang.  

“Dit is nie losbandigheid nie,” sê Madline (31). “Poliamorie gaan nie daaroor om 50 bedmaats te hê nie.”

Sy is in ’n verhouding met ’n man wat by ’n ander vrou woon en hulle sien mekaar drie keer per maand. “Die twee belangrikste pilare van poliamorie is toestemming en kommunikasie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.