Feministe het (en doen) beter seks

SEKSUALITEIT

Feministe het (en doen) beter seks

Die uitspraak is gelewer: Feministe het regtig meer pret tussen die lakens. ANNELIESE BURGESS berig oor navorsing wat wys dat nie net die persoonlike polities is nie, maar ook die intieme.

DIE nuusbrief van die feministiese skrywer Liz Plank het in my inboks beland. En die slotsom is: Feministe het beter seks – en dóén beter seks.

Plank verwys na ’n navorsingsartikel (https://link.springer.com/article/10.1007/s10508-021-02158-7?utm_source=substack&utm_medium=email) deur die sosioloog Tina Fetner, “Feminist Identity and Sexual Behavior: The Intimate Is Political”, gepubliseer in die vaktydskrif Archives of Sexual Behavior. Volgens die referaat het vroue met feministiese oortuigings groter bevrediging in hulle seksuele lewe.

Dis moeilik om oor seks te skryf. Dit was moeilik genoeg om hierdie storie (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2023-04-28-words-on-my-body-like-a-searching-hand-on-a-blank-page/) oor erotiek te skryf...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.