Het die Groote Kerk sy geskiedenis van onverdraagsaamheid afgeskud?
VELDSMAN-TROOSDIENS

HERMAN LATEGAN was 40 jaar laas in die Groote Kerk. Ná 'n onlangse besoek vir Peter Veldsman se troosdiens het dié kerk se verlede kliphard by hom kom aanklop.
TOE my vriend, die fynproewersjef, kosskrywer en raconteur Peter Veldsman, onlangs oorlede is, is sy troosdiens in die Groote Kerk gehou. Vir oor die vier dekades hou ek verby dié gebou as ek in die middestad loop.
Ek het te veel ongelukkige herinneringe aan hierdie sogenaamde “bruid van Christus”. Met laas week se puik artikel deur Ike Bos, “Opwindende nuwe dinge wink, maar ’n ongenooide laspos hou ons terug" (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-05-03-opwindende-nuwe-dinge-wink-maar-n-ongenooide-laspos-hou-ons-terug/), nog vars in my geheue, loop ek op 'n reënerige Saterdagoggend die Groote Kerk binne.
Ek was 'n paar minute laat en het besluit om agter te sit. Ek word meteens teruggevoer na 1980 toe ek as koshuisinwoner van die Hoërskool Jan van Riebeeck elke Sondag voor die preekstoel moes gaan sit...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Duiwelsfees van teenstrydighede
Hallo. My naam is Max. Ek is woke
ChatGPT oorreed al beter as mense
Wie was Durban se Lady in White?
Die baken wat al vir eeue om en om die weg wys
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.