Presies 200 jaar gelede is die lampe in ons nasionale maritieme juweel, die Groenpunt-vuurtoring in Kaapstad, die eerste keer aangesteek. HERMAN LATEGAN kyk terug en onthou ook tye toe die nou swierige omgewing rondom dié vuurtoring 'n Aspoestertjie-woonbuurt was.
VANAAND omstreeks 18:30 sak die herfsson in Kaapstad. Teen dieselfde tyd op Maandag 12 April 1824 het die eerste ligwagter van die Groenpunt-vuurtoring by die steil trappe van dié gebou opgeklim. Hy het die twee Argand-lampe wat deur spermwalvisolie aangevuur is aangesteek. En daar was lig.
Die gebied was ruig en eensaam. Miskien was daar misbanke; die see was rof, die seesand klam. Dit was donker onder 'n sterrehemel. Dalk was daar nog 'n titsel fosfor en genoeg lewende organismes in die oseaan en het dit sag gegloei.
Daar was geen grasperke of promenade nie, ook nie straatlampe nie, net 'n huisie hier en daar. Snags kon jy veraf die kersligte vanuit hulle kamers sien brand, met mense wat sonder radio of televisie in stilte deur hulle wonings beweeg het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
LAAT DAAR LIG WEES
SA se oudste vuurtoring vier 200 jaar
Presies 200 jaar gelede is die lampe in ons nasionale maritieme juweel, die Groenpunt-vuurtoring in Kaapstad, die eerste keer aangesteek. HERMAN LATEGAN kyk terug en onthou ook tye toe die nou swierige omgewing rondom dié vuurtoring 'n Aspoestertjie-woonbuurt was.
Deel
VANAAND omstreeks 18:30 sak die herfsson in Kaapstad. Teen dieselfde tyd op Maandag 12 April 1824 het die eerste ligwagter van die Groenpunt-vuurtoring by die steil trappe van dié gebou opgeklim. Hy het die twee Argand-lampe wat deur spermwalvisolie aangevuur is aangesteek. En daar was lig.
Die gebied was ruig en eensaam. Miskien was daar misbanke; die see was rof, die seesand klam. Dit was donker onder 'n sterrehemel. Dalk was daar nog 'n titsel fosfor en genoeg lewende organismes in die oseaan en het dit sag gegloei.
Daar was geen grasperke of promenade nie, ook nie straatlampe nie, net 'n huisie hier en daar. Snags kon jy veraf die kersligte vanuit hulle kamers sien brand, met mense wat sonder radio of televisie in stilte deur hulle wonings beweeg het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Van skroom tot trots
Tent City se gruweleinde
Onteien nuwe wet skrywers sonder vergoeding?
Herinneringe aan motors en mense
Toe Seepunt sy hart verloor het
Deel
-
Deel
Herman Lategan
JoernalisHerman Lategan is 'n vryskutjoernalis, voorheen verbonde aan House and Leisure, Cape Style, Fine Music Radio en e.tv. Op sy dag was hy 'n danige flaneur, maar deesdae verkies hy donker kroeë gevul met randeiers, harlekyne en verstotelinge.