Tent City se gruweleinde

FEES VAN DIE ONGENOOIDES

Tent City se gruweleinde

Tent City, hawe van Kaapstad se haweloses, is op 22 Februarie summier deur veiligheidsbeamptes gesloop. HERMAN LATEGAN was daar om met van die aangedane daklose mense te praat.

DIT is 'n Donderdag net voor middernag. Ek sit op 'n stoeltjie in Tent City. Dit is 'n informele nedersetting op 'n stuk grond langs die tennisbane waar Seepunt, Mouillepunt en Groenpunt bymekaarkom.

Ek het voorheen geskryf (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2024-01-26-hoe-n-geliefde-voorstad-n-plek-van-twis-en-venyn-geword-het/) oor hoe onbarmhartig die mense (nie almal nie) in hierdie gebiede teenoor arm mense is. Hulle moet skoert, hamba, en einde ten laaste het die jubelkore nou hulle sin gekry.

Een van die inwoners het my in die hoofweg van Seepunt gestop. Hy het my vertel daar gaan om middernag 'n klopjag op hulle uitgevoer word. Dit gaan in die donker gebeur sodat niemand kan sien nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.