DIANNE DU TOIT ALBERTZE wag al jare om die vrou agter die klomp vry voëls te nooi vir 'n braai, en al hoef niemand bra’s te brand of te dra for that matter nie, is krimpelien 'n MOET in die dress code.
DIE eregas, Tonia Selley (later Möller) aka Karla Krimpelien, frontwoman van die Gereformeerde Blues Band.
Min sal glo dat jy steeds verhoë vuurwarm maak met jou musiek en might I add you still look damn good doing it! Is musiek nog vir jou so immediate en noodsaaklik soos destyds? En vertel ons van jou huidige endeavours?
Dankie! Ja music hou my nog aan die lewe maar 'n mens moet ook 'n living maak, so my day job is film editing wat nie altyd baie kreatiewe energie oorlaat nie. Maar as iemand my 'n halwe kans gee, dan sing ek en slaan ek my tambourine graag. Ek werk met baie kunstenaars as backing sanger en doen elke nou en dan van my eie songs...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VOËLVRY
Krimpelien-kaskenades
DIANNE DU TOIT ALBERTZE wag al jare om die vrou agter die klomp vry voëls te nooi vir 'n braai, en al hoef niemand bra’s te brand of te dra for that matter nie, is krimpelien 'n MOET in die dress code.
Deel
DIE eregas, Tonia Selley (later Möller) aka Karla Krimpelien, frontwoman van die Gereformeerde Blues Band.
Min sal glo dat jy steeds verhoë vuurwarm maak met jou musiek en might I add you still look damn good doing it! Is musiek nog vir jou so immediate en noodsaaklik soos destyds? En vertel ons van jou huidige endeavours?
Dankie! Ja music hou my nog aan die lewe maar 'n mens moet ook 'n living maak, so my day job is film editing wat nie altyd baie kreatiewe energie oorlaat nie. Maar as iemand my 'n halwe kans gee, dan sing ek en slaan ek my tambourine graag. Ek werk met baie kunstenaars as backing sanger en doen elke nou en dan van my eie songs...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Toe die Pretoria Look se dae getel was
Voëlvry kom weer: 30 jaar en ons rock steeds
Die dag toe Willie Nelson vir my geknipoog het
Die splinternuwe landskap van ‘Niemandsland’
Afrikaanse musiek: Voëlvry of op hok?
Kerkorrel wou musiek met ‘ovaries en balls’ hê
Deel
-
Deel
Dianne du Toit Albertze
SkrywerDianne Du Toit Albertze is ’n skrywer, regisseur en onderwyser van Springbok. Sy is tans ’n onderwyser by Hoërskool Okiep. Bottelnek breek bek is haar debuutroman.