Kop in een nis: Rina Stutzer en Angus Taylor

KUNS

Kop in een nis: Rina Stutzer en Angus Taylor

CELESTE THERON besoek Dionysus Sculpture Works in Silverton, Pretoria, die perseel van Angus Taylor en sy vrou, Rina Stutzer, maar ook 'n hawe vir kunstenaars waar hulle kan saamwerk en mekaar kan ondersteun – 'n idee wat internasionaal al hoe gewilder word.

Ek glo nie in die hiernamaals nie, ons kan nêrens heen ontsnap nie; daarom glo ek dat kuns jou lewenservaring moet verdiep.

– Angus Taylor

TERWYL die vonke vlieg in Vonkpropstraat en die klank van klip teen staal weerklink, ontmoet ek die twee kunstenaars: Angus Taylor en sy vrou, Rina Stutzer, by Dionysus Sculpture Works (https://dswartstudio.com/?fbclid=IwAR3KXe8XAkv5cWR8LFMVa4bpBSjyhE6WNDGmy3Q7lN-Elxp4sFVVHUzCKwg_aem_AZzjVaCkr5GyYSRFLhMprS1hhngr6ynROeE_PtwtN9Xmyg0OKFi3ZNiulPrJixIuZ9iWsXZUMHAFXowRbIH-hJrA). Sedert 2010 is dit 'n hawe vir kunstenaars om hulle vaardighede te slyp, deur bekostigbare ateljees aan hulle beskikbaar te stel met 'n groot verskeidenheid gereedskap om te gebruik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.