17 Mei 2024

Nuus & Politiek

Jozi, my Jozi

Die stad voel bros, verflenter en moeg en tóg gaan die lewe voort op 'n plek waar stadsbestuur 'n stadige dood gesterf het.

Vrye Denker

NGV: Los die Rolls en laat diens liewer die bakkie

Ons het nie 'n Rolls-Royce van 'n gesondheidsdiens nodig nie, net dat die bakkies gediens word wat ons reeds het.

Vrye Denker

Mag in die era van Cyril die Swygsame

Ná die verkiesing gaan die groot kwessie wees of Ramaphosa genoeg mag gaan hê om die regte besluite te neem.

Vrye Denker
Gratis

Vrye Weekblad het jóú nodig

As jy dink Vrye Weekblad verdien 'n plek in die Afrikaanse mediawêreld, kom sit hand by.

Image: Theodore Key | @theodore_key_illustration
Vrye Denker

Ons soeke eindig nie by die Weste nie

Selfs The Economist sê die naoorlogse internasionale ekonomiese orde is op die rand van ineenstorting.

Vrye Denker

Die Brakpan-meisie en Grace Jones

Was dit nie vir Esti Mellet-Mass nie, sou die wêreld dalk nooit 'n sekere swart model as sanger ervaar het nie.

Vrye Denker

Wat die mansaal ’n maagd kan leer

Lank gelede was vakansiewerk in 'n hospitaal 'n beproewende inwyding in die wêreld van mans.

Vrye Denker

Goeie nuus: jy het wurms

Robert F. Kennedy jr. se bekentenis oor 'n breinwurm laat TINUS HORN met nuwe oë na ons komende verkiesing kyk.

VRYE TYD

Vrye Tyd

’n Vlug van Verdriet

Wanneer twee swaels begin nes bou by jou huis, kan jy nie anders as om begeesterd te raak nie.

Vrye Tyd

Snap, crackle en pof

As jou kombuisrepertoire beperk is, is 'n soufflé sonder die intimidasiefaktor 'n welkome toevoeging.

Boeke

Krygsgevangenes woeker en vry

’n Niefiksieboek oor die liefdes- en ander avonture van die Italiaanse krygsgevangenes in SA bekoor.

Boeke

Verkeerdheid nooi ’n losheid binne

Anne Carson se ryk en ontglipbare oeuvre is met ’n nuwe versameling aangevul: ‘Wrong Norma'.

Boeke

As Cupido gifpyle afskiet

Alarmklokke lui in ’n boek oor die verhouding tussen die hip-hop-superster AKA en sy meisie, Anele Tembe.

Boeke

Van Africana tot Callas

'n Waardevolle nuwe kunsboek, 'n krimi en 'n verbeelde biografie van 'n diva.