NGV: Vergeet van die Rolls en sit liewer nuwe bande op die bakkie

NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING

NGV: Vergeet van die Rolls en sit liewer nuwe bande op die bakkie

Die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering gaan aan Suid-Afrika 'n Rolls-Royce-model van gesondheidsorg lewer, sê pres. Cyril Ramaphosa. MAX DU PREEZ meen eerder as 'n Rolls-Royce, het ons nodig dat die span Land Cruiser-bakkies wat ons reeds het, gediens moet word en nuwe bande kry.

CYRIL Ramaphosa en die ander voorsangers in die ANC se NGV-koor wéét hulle gaan self nooit in staatshospitale soos Cecilia Makiwane, Charlotte Maxeke, Pelonomi of Dora Nginza lê en wag om behandel te word nie.

Hulle gaan óf al dood wees teen die tyd dat die wet heeltemal van toepassing gemaak word, óf hulle gaan sorg dat die wet aangepas word sodat 'n keuse vir private sorg steeds moontlik gaan wees.

Of hulle gaan, soos Jacob Zuma en David Mabuza Moskou (of Londen – of Nairobi?) toe vlieg...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.