Moet ons dan medemenslikheid saam met die pille koop?

GEKNELDE LAND

Moet ons dan medemenslikheid saam met die pille koop?

Dit is nie 'n besonder grusame of uitsonderlike storie wat ADRI KOTZÉ aan pres. Cyril Ramaphosa wil vertel in reaksie op sy nuusbrief oor die nasionale gesondheidsversekering nie. Dit is 'n verhaal van 'n pa en 'n dogter en 'n hospitaal en die agterkant van 'n bakkie. En van 'n gebrek aan omgee en professionele sorg.

Geagte pres. Ramaphosa,

Ek skryf vir jou oor 'n foon-gesprek tussen gewone mense, óór gewone mense. Dit is nie 'n uitsonderlike storie wat 'n familielid oor die foon vertel nie. Eintlik is dit 'n heel alledaagse gebeurtenis, 'n voorval wat normaalweg skaars bladsy 3 van die plaaslike koerant sal haal.

Ek het die vrymoedigheid om vir jou te skryf omdat jy in jou nuusbrief sê dat een van die grootste onregte van ons tyd is dat toegang tot behoorlike gesondheidsdienste bepaal word deur 'n mens se vermoë om daarvoor te betaal. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.