Goeie nuus: jy het wurms

TREK JOU KRUISIE WAAR JY WIL

Goeie nuus: jy het wurms

Robert F. Kennedy jr. se bekentenis oor 'n wurm in sy brein laat TINUS HORN met nuwe oë na Suid-Afrika se komende verkiesing kyk.

WAS alle politici maar so eerlik soos Robert F. Kennedy jr. Hy het nou die dag erken daar is ’n wurm in sy kop en dié het ’n deel van sy brein verorber.

Voor ek verder gaan: ’n mens moenie ’n breinwurm met ’n oorwurm verwar nie. Daai tel jy op as jy jou skryfbehoeftes by PNA koop, waar die jongste Afrikaanse treffers onverpoos aansokkie. Pro tip: ’n potlood met een van daai pienk uitveërtjies in elke oor. Hulle kos net R16,50 elk.

Anders, kom tog net flippen by en kry vir jou ’n laptop. Watter tipe oerwese gebruik nog “skryfbehoeftes”?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.