Nasionale beweging moet ANC op sy rampspoedige pad stuit

MAANDAG MET MAX

Nasionale beweging moet ANC op sy rampspoedige pad stuit

Gaan Suid-Afrika ná die verkiesingsuitslag 'n nuwe weg inslaan, of gaan dit maar meer van dieselfde wees? vra MAX DU PREEZ.

Oor 16 dae stem Suid-Afrika vir 'n nuwe parlement en provinsiale wetgewers, en onregstreeks vir 'n nuwe president.

Gaan die wekroep “2024 is ons nuwe 1994” waar word? Gaan Suid-Afrika ná die verkiesingsuitslag 'n nuwe weg inslaan, of gaan dit maar meer van dieselfde wees?

Daar is eintlik net twee partye wat ons op hulle rekord van regeerkunde kan takseer – die ANC en die DA. En watter belangriker meting van 'n politieke party se geskiktheid om met mag toevertrou te word, kan daar wees?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.