PASOP vir die liefdesgod, hy is ’n tweegesig. Dié week wys hy sy speelse en listige gesigte in die boeke op my bedkassie. When Love Kills ondersoek die verhouding tussen die hip-hop-superster AKA en sy meisie, Anele Tembe, terwyl We Rip the World Apart en The Librarians of Rue de Picardie byt en balsem opdis.
When Love Kills staan uit bo die ander twee boeke omdat dit plaaslik afspeel en die paartjie oor wie dit gaan, celebs was. Maar ek kan nie sien hoekom die skrywer, Melinda Ferguson, onder doodsdreigemente moet deurloop nie. Genade mense, sy’t nie die sterftes veroorsaak nie. Ek het dit gelees as ’n ondersoek na ’n gedoemde paartjie. Dit is, soos Ferguson sê, ’n storie wat mens aan Romeo en Juliet herinner.
AKA was 32 jaar oud toe hy met Anele afgehaak het. Hy was ’n superster, sy was nog aan die droom oor wat sy eendag gaan doen. Hulle shop en baklei en maak op. In 2021 val Anele na haar dood van ’n hotelbalkon. AKA word twee jaar later buite ’n nagklub doodgeskiet. As die lesers se alarmklokkies nie nou lui nie, is hulle self op pad na die begrafnisondernemer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
BOEKE-DEURLOOP
Cupido se gifpyle vlieg en land sidderend
LINZA DE JAGER het drie boeke verslind en beveel veral die eerste een oor ware misdaad in Suid-Afrika hoog aan.
Deel
PASOP vir die liefdesgod, hy is ’n tweegesig. Dié week wys hy sy speelse en listige gesigte in die boeke op my bedkassie. When Love Kills ondersoek die verhouding tussen die hip-hop-superster AKA en sy meisie, Anele Tembe, terwyl We Rip the World Apart en The Librarians of Rue de Picardie byt en balsem opdis.
When Love Kills staan uit bo die ander twee boeke omdat dit plaaslik afspeel en die paartjie oor wie dit gaan, celebs was. Maar ek kan nie sien hoekom die skrywer, Melinda Ferguson, onder doodsdreigemente moet deurloop nie. Genade mense, sy’t nie die sterftes veroorsaak nie. Ek het dit gelees as ’n ondersoek na ’n gedoemde paartjie. Dit is, soos Ferguson sê, ’n storie wat mens aan Romeo en Juliet herinner.
AKA was 32 jaar oud toe hy met Anele afgehaak het. Hy was ’n superster, sy was nog aan die droom oor wat sy eendag gaan doen. Hulle shop en baklei en maak op. In 2021 val Anele na haar dood van ’n hotelbalkon. AKA word twee jaar later buite ’n nagklub doodgeskiet. As die lesers se alarmklokkies nie nou lui nie, is hulle self op pad na die begrafnisondernemer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Porno-teoloog, ’n sexy robot en vier susters
’n Boekslet het haar hande vol
’n Robuuste wegvlieg na Rooiduin
Russiese orgaanjagters en ’n psigopaat
Die spioen dra Prada
Deel
-
Deel
Linza de Jager
RubriekskrywerLinza de Jager is verlief op boeke en herinneringe. Soms kry sy dit reg om op die toekoms, en selfs die hede, te fokus.