Kerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.
KERNEELS LEES WYD
Van Africana tot Callas
KERNEELS BREYTENBACH vertel van 'n waardevolle nuwe kunsboek, 'n krimi en 'n verbeelde biografie van 'n diva.
Deel
DAAR is min dinge so lekker as om ’n swaar, nuwe hardebandboek so op die vingerpunte van een hand te balanseer, te voel hoe die gewig jou toets, en dan begin jy blaai, verby die smaakvolle geel skutblaaie, die reuk van ink soos wat die blaaie oopval om ’n skat aan plaaslike kunswerke te openbaar.
Kunsversameling
Die boek is Dust in the Glasshouse, die skrywer is Deon Viljoen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Mr Ripley en ander sosiopate
Rupert: ’n Realis wat in wonders glo
Kortverhale se slaankrag
Van Praag en Kiëf tot kardemom
’n Storm van emosies en verfoeiing
Deel
-
Deel
Kerneels Breytenbach
SkrywerKerneels Breytenbach is ’n ouduitgewer en joernalis van Kaapstad. Uit sy pen het verskyn die kortverhaalbundel Morsdood van die honger, die romans Glimlag, Piekniek by Hangklip, Ester en Hond se gedagte, en die kookboek Die lekkerste lekker. Hy skryf dikwels vir tydskrifte oor kos en restaurante, en het as joernalis ook bekend geword as kenner van popmusiek.